But more important than that is that South African households are richer today than they ever were in the past. Prices do sometimes go down and sometimes it increases at a lower tempo. “If you look at price increases, then it feels like prices only increases, which is not true. Party keer gebeur dit dat ons met die wit brood onder die arm kla.” So die ekonomie groei vinniger as wat ons meer word in Suid Afrika. tweede kwartaal gegroei teen ‘n tempo van 3.2% wat nie vreeslik goed is nie, ons kan baie beter doen, terwyl die die bevolkings groei in die ekonomie net oor die 2% is. Maar vandag kan ek jou die versekering gee ,gemiddeld is ons beter af as wat ons ooit voorheen was in Suid Afrika. Dit voel nie altyd so nie en partykeer gaan die ekonomie deur ‘n moeilike tyd, en partykeer gaan sekere groepe mens deur ‘n moeiliker tye as ander groepe van mense. Maar baie meer belangrik is dat ons as huishoudings in Suid Afrika vandag ryker is as wat ons nog ooit in die verlede was. “En as ‘n mens kyk na prys stygings dan voel dit so half of pryse net altyd styg en so, wat nie waar nie is nie, pryse daal partykeer of pryse styg baie keer teen ‘n baie stadiger tempo. I’ve tried to get the quote as exact as possible but listen for your self at RSG (Search for program: Praat Saam on 31 August 2012). I believe what he actually ment was stop saying is going bad and do something about it, but he didn’t. I listened to RSG on the 31st of August and Dawie Roodt made an interesting statement on the radio.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |